HUIS PIENAAR EN HUIS VAN BLERK |
|
|---|---|
| Huis Pienaar:Kliek op foto om te vergroot |
Die ideale opsie vir pare of enkellopendes wat nog baie aktief is of reis |
||||||||||
Selfstandige inwoning in twee ruim huise wat omskep is, met die volgende voordele
Gemeenskaplike sitkamer, eetkamer, kombuis, stoepe, en tuine. Elke inwoner het 'n eie slaapkamer, sommige met eie badkamer. Tariewe (Verander April 2009):
|
||||||||||