Die ideale opsie vir mense wat nog selfversorgend is, maar tussen vriende wil bly en verpleegsorg nodig het. |
Selfstandige inwoning in dubbel- of enkelwoonstelle, met die volgende voordele
- Verpleegsorg wanneer nodig - gratis toegang tot siekeboeg - 24 uur nooddiens
- Etes - inwoners kan etes by die hoofgebou se eetkamer geniet, of eie etes voorberei.
- Wasgoed word gratis gedoen
- Skoonmaakdienste - woonstelle word skoongemaak en in stand gehou
- Eie goed-versorgde tuine
- Spesiale apteekdiens
- Interkom en noodknoppie wat met siekeboeg verbind is
Tariewe : (Verander in April 2009)
|